Welkom by ClearWave.co.za se webblad! Gebruik gerus ons webblad om kwotasies te kry vir die verskillende polisse soos hieronder genoem.
Voorkom onvoorsiende mediese uitgawes met ‘n mediese skema. Dit dek hospitaalkostes, dokters-en-tandardsbesoeke, besoeke aan mediese spesialiste, sowel as voorgeskrewe medikasie.
Hospitaalplanne is gewoonlik meer bekostigbaar as mediese fondse, maar dek ook minder. Dit dek gewoonlik net binne-hospitaalse kostes.