Hollard Begrafnispolisse

Indien jy opsoek is na ‘n begrafnispolis, is Hollard beslis ‘n maatskappy op na te kyk. Eise word binne 48 uur uitbetaal, indien al die regte dokumentasie in is. Soos jy weet het die dood ‘n groot emosionele impak op ‘n gesin, maar finansiële stres moet nie deel daarvan wees nie. Niks in die lewe is goedkoop nie, en dit sluit ook ‘n begrafnis in. Jy kan deur Hollard gereed maak vir die onverwagte met goedkoop maandelikse premies.

Hulle bied enige iets vanaf R10,000 tot R75,000 per individu of gesin. Na 5 jaar bied hulle ‘n 20% geld terug van alle premies. Jy kan ook jou uitgebreide familie op die polis sit. En indien ‘n begrafnis gereël word, gee hulle ‘n kar vir die gesin vir 3 dae om te gebruik (indien nodig).

TESTAMENTE

Het jy ‘n testament? Indien nie, volg die skakel hier onder of kliek op die banier hieronder wat jou sal neem na ‘n blad om aansoek te doen Capital Legacy jou kan help.