Web Analytics

Hosmed

  • Hosmed streef daarna om vir individue of families goedkoop mediese fond skemas aan te bied. Voordele en kontrakte wat ook verstaanbaar is vir alle individue. Hosmed wil vir u waarde vir u geld gee, unieke opsies om u se vereistes te pas, goeie en vriendelike diens.

    Hulle bied u vyf opsies aan om te oorweeg, naamlik:

    Daar is die Plus opsie vir gesinne wat volledige mediese dekking soek en dit skema kan bekostig.

    Tweedens, is daar ‘n Value opsie vir gesinne wat dekking soek vir groot mediese onkostes, maar wat nie die premie van ‘n duur skema kan bekostig nie.

    Derdens die Value Core opsie is daar afslag op bydraes met redelike goeie mediese dekking (medical cover).

    Access opsie is vir jong families en gesinne wat wil uitbrei.

    Essential opsie is vir diegene wat hospitaalkostes wil dek.

    Die maatskappye kan u goeie mediese fonds skemas bied teen goedkoop pryse, maar hou in gedagte dat u nodige navorsing moet doen en mediese skemas moet vergelyk om die beste een te kry.

    You Are Here: Home » Afrikaans » Goedkoop Mediese Fondse Skemas » Hosmed
  • Kry Mediese Fonds Kwotasies Hier

    Voltooi asb. die onderstaande velde
    Naam

    Van

    E-pos Adres

    Selfoon nr.

    Netto Inkomste:
    Dekking Benodig:


    Terme en Voorwaardes.