Web Analytics

Profmed

  • Wat maak Profmed verskillend van ander mediese fonds verskaffers?

    Hulle dek net persone met’n professionele agtergrond, met ander woorde, indien jy ‘n graad verwerf het en u in ‘n professionele pos is kan u aansoek doen om ‘n mediese fonds deur Profmed te kry. Profmed poog om vir diegene bekostigbare en alomvattende dekking te bied, aangesien professionele mense die land se toekoms bepaal.

    Profmed (PPS) het tien innoverende opsies om van te kies, en die 10 word onder verdeel tussen Premium en Savvy.

    Hulle het jare se ondervinding om die regte plan vir elke professionele persoon te bied. Dit is beslis ‘n maatskappy om na te kyk wanneer jy’n mediese skema nodig het.

    Onthou, daar is verskeie mediese verskaffers in Suid-Afrika. Maak seker om genoegsame planne en kwotasies te vergelyk om sodoende die regte skema te kry.

    You Are Here: Home » Afrikaans » Goedkoop Mediese Fondse Skemas » Profmed
  • Kry Mediese Fonds Kwotasies Hier

    Voltooi asb. die onderstaande velde
    Naam

    Van

    E-pos Adres

    Selfoon nr.

    Netto Inkomste:
    Dekking Benodig:


    Terme en Voorwaardes.