Web Analytics

Sizwe

  • Sizwe is een van menigte mediese fonds verskaffers in Suid-Afrika met meer as 40 jaar se vertroue in die versorging van mense se fisiese welstand. Hulle bied u goeie voordele aan en hulle planne is so uiteengesit dat u alles sal verstaan. Hulle bied vyf opsies aan om te oorweeg, naamlik:

    • Copper Core
    • Silver Saver
    • Gold Acsend
    • Platinum Enchanced
    • Titanium Executive

    Hier behoort u ‘n mediese skema te vind wat aan u vereistes sal voldoen, asook sakpas wees.

    Onthou, dit is goed om na verskillende planne te kyk, voordele en premies te vergelyk om sodoende die beste plan vir u en u gesin te kry. Begin hier en kry gratis kwotasies.

    You Are Here: Home » Afrikaans » Goedkoop Mediese Fondse Skemas » Sizwe
  • Kry Mediese Fonds Kwotasies Hier

    Voltooi asb. die onderstaande velde
    Naam

    Van

    E-pos Adres

    Selfoon nr.

    Netto Inkomste:
    Dekking Benodig:


    Terme en Voorwaardes.