Web Analytics

Sanlam Motorversekering

  • Beskerm u besittings.

    U motor en u huishoudelike besittings speel ‘n belangrike rol in u daaglikse lewe. As u enige van u besittings moet vervang as gevolg van verlies, diefstal of skade, kan die regte versekering u gemoedsrus gee dat u dit betyds en behoorlik kan doen. As gevolg hiervan, kan u die finansiële las op u lewenstyl tot ‘n minimum beperk as dinge verkeerd loop. Dus, Sanlam jou kan help met goeie versekering vir jou kar.

    Karversekering is beslis iets om te oorweeg wanneer ‘n nuwe of tweede-handse kar gekoop word. Hier kan jy aansoek doen om kwotasies verniet te verkry, dalk nie van Sanlam nie. Maar dis goed om navorsing te doen en seker te maak dat jy mooi kyk watter versekeringsmaatskappy vir jou die meeste voordele bied teen die laagste prys.

    You Are Here: Home » Afrikaans » Motorversekering » Sanlam
  • Kry Kwotasies vir Motorversekering Hier

    Voltooi asb. die onderstaande velde














    Terme en Voorwaardes.