By Fedhealth het u die opsie ook tussen ‘n mediese fonds of ‘n hospitaal plan. Dus, hoef u nie ‘n omvattende skema te vat as u weet dit gaan nie by u sak pas nie. Hulle bied verskillende opsies aan vir u om na te gaan, sodoende hoef u nie die duurste betaal om goeie gehalte dekking te kry nie. Goeie medies en u kan nog 25% by Fedhealth spaar, klink na ‘n plan.
Hulle het ses planne om na te gaan en te oorweeg, naamlik:
- FlexiFED 1 – vir enkellopendes
- FlexiFED 2 – pasgetroudes / mense wat ‘n familie wil begin
- FlexiFED 3 – paartjie met kinders en wat meer wil hê
- FlexiFED 4 – gesinne wie se kinders ook al groter is (dekking is ook meer omvattend)
- FlexiFED – intreevlak skema, word volgens salaris gegenereer
- Maxima EXEC – gesinne wie se kinders die huis verlaat
Vergelyk verskillende kwotasies/opsies van verskillende verskaffer, kyk wie bied u die meeste voordele vir die laagste prys. So, kan u uitvind wie sal vir u werk.