Virseker Motorversekering

Hoekom moet jy Virseker Motorversekering kies?

Hulle bied kwotasies aan vir Afrikaanse mense en ander.

Jy kan goeie gehalte kar versekering kry vir enige kar van enige kleur.

Hulle bied jou omvattende versekering aan vir jou voertuig, teen bekostigbare pryse.

  • Jy kry dekking vir beskadiging teen inbraak/steel.
  • Ongelukskade wat uself aangerig het.
  • Ontploffing en brandskade.
  • Bergings-en insleepkostes.
  • Leenwiele is ‘n opsie wat jy kan oorweeg, maar nie hoef te vat nie.
  • Derde-party eise
  • Haelskade indien jy daarvoor opgeteken is en daarvoor betaal.
  • Enige persoon wat mediese hulp ontvang wanneer die versekerde kar in ‘n ongeluk was, sal R500 ontvang.

Hulle het ook ‘n opsie wat jy by jou motorversekering kan voeg, naamlik BeterKar. Wat beteken as jou kar afgeskryf word, sal die polis jou uitbetaal of kar vervang vir ‘n soortgelyk model of een nuwer. Daar is sekere bepalings tot die opsie, maar is verseker iets om te oorweeg.

Begin hierop Clearwave na die soektog om kwotasies te vergelyk.


Kry Kwotasies vir Motorversekering

Voltooi asb. die onderstaande velde.