Web Analytics

Genesis

  • Vanaf 2013 is daar nie ‘n mediese verskaffer wat sulke lae verhogings tot mens se maandelikse premie voeg soos Genesis nie. By Genesis is dit moontlik om bekostigbare mediese fonds te kry vir so laag as R1,340 per maand. Daar is geen netwerk aan gebind nie, wat beteken jy kies na wie jy wil toe gaan en waar u behandel wil word.

    Die mediese fonds maatskappy glo dat elke persoon nie ten duurste hoef te betaal vir behandeling nie, want u slaap tog op dieselfde bed as die persoon wat ten duurste betaal. En dan bied hulle nog elke kliënt ‘n tandheelkunde plan aan.

    Daar is 2 hospitaalplan opsies om van te kies en een alomvattende mediese skema. U kan kies watter een pas by u en u sak.

    Daar is verskeie verskaffers daar buite, soos Momentum of Liberty, en dit is belangrik om kwotasies te vergelyk om seker te maak jy kry waarde vir jou geld. Begin jou soektog na kwotasies hier aan die regterkant is ‘n vorm.

    You Are Here: Home » Afrikaans » Goedkoop Mediese Fondse Skemas » Genesis
  • Kry Mediese Fonds Kwotasies Hier

    Voltooi asb. die onderstaande velde
    Naam

    Van

    E-pos Adres

    Selfoon nr.

    Netto Inkomste:
    Dekking Benodig:


    Terme en Voorwaardes.