Medshield
Medshield is ‘n mediese fonds skema verskaffer in Suid-Afrika en het sewe verskillende planne om na te kyk. Kom ons lees meer oor elk hieronder.
-
PremiumPlus
Dit is ‘n skema vir professionele individue of gesinne met omvattende dekking en kan self hul spaarplan deur daaglikse uitgawes te bestuur.
-
MediBonus
Vir individue wat omvattende dekking binne en buite die hospitaal nodig het. Dit bied ‘n reeks voordele aan vir uitgawes buite ‘n hospitaal.
-
MediSaver
Vir enkellopendes wat hulle eie mediese fonds plan wil uitneem en betaal. Daar is wel ‘n kraamvoordeel vir enkellopende vroue.
-
MediPlus
Vir individue of families vir ‘n gemiddelde of hoërinkomste wat omvattende dekking ook soek. Daar is die MediPlus Prime en MediPlus Compact. Die Compact is die goedkoper opsie tussen die twee, maar beide bevat goeie dekking.
-
MediCore
Die plan is vir individue wat gesond is en gesond leef. Bied goeie hospitaal voordele aan, maar bied nie daaglikse voordele aan nie.
-
MediValue
Die opsie is vir individue wat volle hospitaaldekking nodig het, maar net gedeeltelike daaglikse mediese dekking.
-
MediPhila
Die dekking is daar wanneer ‘n geliefde skielik mediese sorg nodig het wat in die duisende rande kan beloop. Die dekking kan jou red van so geval.
Die maatskappye bied verskillende planne met verskillende premies aan, u kan goeie voordele hieruit trek. Onthou die beste is om te soek na die regte skema deur te kyk watter mediese verskaffer bied die meeste voordele teen die laagste prys aan.