SANLAM is een van die bekendste maatskappye as dit kom by versekering en hulle bestaan al jare. Jy kan maar verseker wees dat jou finansies in betroubare hande sal wees.
Hulle het begrafnisdekking beskikbaar vanaf R25 per maand.
As al die korrekte dokumente ingedien is vir ‘n eis, kan uitbetalings so vinnig as 4uur vat.
Daar is geen bloedtoetse of mediese toetse nodig om ‘n begrafnispolis uit te neem.
Hier bied ons jou die geleentheid om gratis kwotasies van SANLAM te ontvang. Kliek op die banier en vul jou besonderhede in vir dekking. Wees verseker dat al jou besonderhede konfidensieel hanteer word.
TESTAMENTE
Het jy ‘n testament? Indien nie, volg die skakel hier onder of kliek op die banier hieronder wat jou sal neem na ‘n blad om aansoek te doen Capital Legacy jou kan help.