In die lewe van vandag is dit belangrik vir families of individue om ‘n mediese dekking te hê, al is dit net ‘n hospitaalplan. Kostes van mediese behandeling het so duur geraak dat die lae-en gemiddelde klas mense dit nie kan bekostig om sonder ‘n mediese fonds te gaan nie. Dus, werk Liberty saam met Bonitas en BestMed om seker te maak dat u ‘n mediese skema kan kry en bekostig.
Dit is belangrik om verskeie opsies en offers van meer as een mediese verskaffer te kry en vergelyk. Sodoende sal jy kan sien watter maatskappy voldoen die meeste aan jou vereistes teen ‘n bekostigbare maandlikse premie.