Web Analytics

Assupol Begrafnispolisse

  • Soos Assupol weet is die dood nie ‘n maklike gebeurtenis in enige persoon se lewe nie. Dit bring groot hartseer vir familie en vriende, maar wat nie ‘n kwessie tydens die grendeltydperk moet wees nie is geld. Begrafnisse is duur en dit kan mense in finansiële stres plaas, behalwe as ‘n begrafnispolis in plek is.

    Meer as 80% van Assupol se kliënte ontvang hulle uitbetalings binne 24 uur.

    Assupol weet dat hulle kliënte alles is en wil graag ‘n langtermyn verhouding met elke kliënt bou, dus wil hulle elke kliënt die beste diens gee by Assupol.

    Hulle bied maksimum R75,000 begrafnisdekking vir die polishouer en lewensmaat. Jy kan jou lewensmaat en 5 kinders onder een begrafnispolis dek. Jy kan ander familielede ook dek tot en met die ouderdom van 79 teen ‘n klein fooi.

    TESTAMENTE

    Het jy ‘n testament? Indien nie, volg die skakel hier onder of kliek op die banier hieronder wat jou sal neem na ‘n blad om aansoek te doen Capital Legacy jou kan help.

    You Are Here: Home » Afrikaans » Begrafnispolis » Assupol
  • Kry Kwotasies vir Begrafnispolisse Hier

    Name

    Van

    E-pos Adres

    Selfoonnommer

    ID Nommer



    Bepalings en Voorwaardes.