Web Analytics

Momentum

  • Momentum is een van Suid-Afrika se grootste versekeringsmaatskappye en bied ‘n wye reeks produkte aan, waarvan een duur tot goedkoop mediese fondse is. Daar is ‘n skema vir elke individu of gesin om uit te neem wat by jou maandelikse begroting, asook vereistes pas. Elke persoon se lewe is uniek, dus is elke plan op ‘n unieke manier uiteengesit, vanaf bekostigbaar tot alomvattend.

    Momentum het 6 basies mediese fonds skemas om na te kyk:

    • Evolve
    • Custom
    • Incentive
    • Extender
    • Summit
    • Ingwe

    Die maatskappy is verseker een om te oorweeg wanneer u ‘n mediese fonds soek. Hier kan jy wel gratis aansoek doen vir kwotasies, onthou net om genoegsame navorsing te doen. Met ander woorde soek kwotasies van verskeie verskaffers en kyk wie bied vir jou die beste voordele teen die laagste prys.

    You Are Here: Home » Afrikaans » Mediese Fondse » Momentum
  • Kry Mediese Fonds Kwotasies Hier

    Voltooi asb. die onderstaande velde:
    Naam

    Van

    Telefoonnommer

    E-pos


    Tipe dekking benodig:
    Is u tans op 'n mediese skema?:



    Bepalings en Voorwaardes.