Web Analytics

Budget Moterversekering

  • Deesdae raak dit al hoe gevaarliker op die paaie. Asof al die slaggate, roekelose bestuurders en misdaad nie genoeg is nie, neem protesaksies en vandalisme ook toe. Dit is alles die risiko’s wat u moet oorweeg as u ‘n motoreienaar is.

    Gelukkig is Budget motorversekering daar om u te help. Hulle bied ‘omvattende’, ‘derde party + brand & diefstal’ sowel as ‘slegs derde party’ dekking. Hulle gee u ook die opsie om u derdeparty-aanspreeklikheidsversekering te verhoog tot R20 miljoen!

    U het die opsie om u voertuig te verseker vir sy markwaarde, kleinhandelwaarde of handelswaarde. Dit gee u die geleentheid om ‘n nuwer model met minder kilometers te kry as u motor afgeskryf word.

    Budget bied ook verskillende opsies om uit te kies, wat u die buigsaamheid bied om die beste dekking vir u behoeftes teen die beste prys te kry.

    Onthou daar is verskeie aspekte wat u maandlikse premie kan raak, dus soek verskillende verskaffers (soos Hollard) se kwotasies, vergelyk dit en kies die plan wat werk vir u.

    You Are Here: Home » Afrikaans » Motorversekering » Budget
  • Kry Kwotasies vir Motorversekering Hier

    Voltooi asb. die onderstaande velde














    Terme en Voorwaardes.